|
Liefdevolle woorde is soos sjokolade – soet, bevredigend en gerusstellend. Dit laat mense weet dat jy hulle liefhet en waardeer, en al sou hierdie woorde dalk nie letterlik op jou tong smelt nie, sal dit vir jou hart soos 'n warm kaggelvuur op 'n wintersaand wees.
|