|
|
|
|
| 17 Onbetwisbare Wette Van Spanwerk, Die |
| by John C Maxwell |
|
Spanwerk is noodsaaklik, ongeag of jy aan die hoof staan van 'n sake-onderneming of 'n kerk, 'n sportleier is of 'n gesin het. In hierdie nuwe boek neem John Maxwell sy lesers deur die onderskeie wette van leierskap om te wys hoe belangrik spanwerk is. Almal wat met mense werk, besef dat die ou outo ... [read more]
|
| R 149.95 |
 In Stock!
|
|
|
|
|
|
|
|
| 25 Maniere Om Met Mense Te Wen |
| by John C Maxwell |
|
25 Maniere om met mense te wen is 'n blitskursus in doeltreffende menseverhoudings.
Die leierskapkenner John C. Maxwell en die bekende verhoudingsielkundige Dr Les Parrot verskaf praktiese dag-tot-dag wenke wat die leser kan gebruik om sy of haar persoonlike en professionele
verhoudings te verbeter. ... [read more]
|
| R 149.95 |
 In Stock!
|
|
|
|
|
|
|
|
| 360 Grade Leier |
| by John C Maxwell |
|
Die 360 Grade Leier beantwoord die vraag: Hoe kan ek leierskapbeginsels
toepas as ek nie die baas is nie?
Leierskap is lankal nie meer net vir die HUB van 'n maatskappy
bedoel nie. Jy hoef nie aan die hoof van jou organisasie te
staan om 'n betekenisvolle bydrae te lewer nie. Goeie leiers lei
nie ne ... [read more]
|
| R 149.95 |
 In Stock!
|
|
|
|
|
|
|
|
| 4 Pilare Van Leierskap, Die |
| by John C Maxwell |
|
Die sleutel tot sukses in enige onderneming is die vermoe om ander met welslae te lei. In Die 4 pilare van leierskap bespreek John C Maxwell vier terreine wat deurslaggewend is vir suksesvolle leierskap - verhoudings, toerusting (opleiding), leierskap en gesindheid. Maxwell antwoord kritieke vrae oo ... [read more]
|
| R 149.95 |
 In Stock!
|
|
|
|
|
|
|
|
| Die kuns van ware kommunikasie |
| by John C Maxwell |
|
Interaksie is 'n belangrike deel van elke mens se daaglikse lewe - by die huis, by die werk en tussen vriende. Hierdie interaksie is egter nie noodwendig suksesvol nie. Die sleutel tot suksesvolle interaksie is om nie net met mense te kommunikeer
nie, maar om konneksies te vorm met hulle, dit wi ... [read more]
|
| R 120.00 (149.95) |
 In Stock!
|
|
|
|
|
|
|
|
| Fokus Op Strategiese Leierskap |
| by Andy Stanley |
|
Fokus op strategiese leierskap is ñ gids vir elke leier wat op ñ eenvoudiger, meer effektiewe manier wil bedien. ... [read more]
|
| R 129.95 |
 In Stock!
|
|
|
|
|
|
|
|
| Goue Leierskap |
| by John C Maxwell |
|
Die wereldbekende leierskapkenner, dr John C. Maxwell, skryf al sy hele lewe aan die inhoud van sy nuutste boek, Goue Leierskap. Dit sit die kroon op sy werk van die afgelope veertig jaar en is n samevatting van al die goue lesse van leierskap wat Maxwell in sy leeftyd geleer het. ... [read more]
|
| R 149.95 |
 In Stock!
|
|
|
|
|
|
|
|
| Krag Van Visie, Die |
| by Andy Stanley |
|
Almal bereik eendag 'n bestemming, maar slegs enkele mense bereik
wat hulle wou; sulke mense het 'n duidelike visie vir die onderskeie
rolle in hul lewe. Volgens Andy Stanley is visie 'n duidelike geestesbeeld van wat moontlik is, wat aangedryf word deur die oortuiging dat dit so hoort. Sulke visie ... [read more]
|
| R 139.95 |
 In Stock!
|
|
|
|
|
|
|
|
| Leier Soos Jesus |
| by Ken Blanchard |
|
In 'n Leier soos Jesus neem die bekende leierskapskenner, Ken Blanchard, en sy medeskrywer, Phil Hodges, lesers op 'n reis om te leer om te lei soos Jesus dit gedoen het. Hulle gebruik eenvoudige dog diepgaande beÂginsels van die lewe van Jesus, tesame met verskeie stories en leierskapvoorbeelde ui ... [read more]
|
| R 149.95 |
 In Stock!
|
|
|
|
|
|
|
|
| Maak Jou Droom 'n Werklikheid |
| by John C Maxwell |
|
Hetsy jy 'n jare lange droom het waarby jy nog nooit uitgeÂkom het nie, of op soek is na 'n nuwe droom, Hoe om jou droom 'n werklikheid te maak is 'n stap-vir-stap aksieplan wat jy vandag kan begin gebruik om jou droom te sien, aan te gryp en 'n werklikheid te maak. Hierdie is 'n moet-lees boek wat ... [read more]
|
| R 149.95 |
 In Stock!
|
|
|
|
|
|
|
|