|
|
|
|
| Vanuit My Hart Geskenboek |
| by Robin McGraw |
|
Robin McGraw glo dat ons deur God geskep is vir 'n lewe van
vreugde en oorvloed and dat ons dit kan ervaar deur keuses
te maak oor wat vir ons die beste is. ... [read more]
|
| R 64.95 |
 In Stock!
|
|
|
|
|
|
|
|
| Voortreflikheid Is 'n Keuse |
| by Unknown |
|
Pragtige geskenkboekies om as motivering en inspirasie te dien vir kollegas, vriende en familie. Elke boekie bevat aanhalings oor sukses en voortreflikheid deur verskeie leiers, entrepreneurs en bekendes, tesame met treffende volkleurfoto's en -ontwerp. Daar is ook plek vir vir 'n persoonlike boodsk ... [read more]
|
| R 34.95 |
 In Stock!
|
|
|
|
|
|
|
|
| Vrae Wat God Ons Vra |
| by Trevor Hudson |
|
Eerder as om altyd na antwoorde te soek in die Bybel, stel Trevor Hudson voor dat ons begin nadink oor die vrae wat God vra. God wil 'n gespreksverhouding met ons he, en Hy begin daardie gesprek deur aan ons vrae te vra. God gee ook aan ons groter waardigheid deur ons toe te laat om met die vrae te ... [read more]
|
| R 69.95 |
 In Stock!
|
|
|
|
|
|
|
|
| Vrede Is Vir Altyd |
| by Unknown |
|
Hierdie geskenkboekies kos dieselfde as gewone groetekaartjies,
maar bied baie meer waarde. Met 64 bladsye vol pragtige volkleurfoto's en treffende aanhalings oor hoop, blydskap
en vrede is dit 'n perfekte geskenk.
Hierdie boekies bevat:
* 'n oorhandigingsblad met ruimte vir 'n persoonlike boodskap
... [read more]
|
| R 34.95 |
 In Stock!
|
|
|
|
|
|
|
|
| Vriendin |
| by Unknown |
|
Pragtige geskenkboekies vir 'n ma, suster of vriendin met enige geleentheid. Met die vrolike, humoristiese illustrasies is hierdie geskenkboekies ideaal om te gee in die plek van 'n groetekaartjie of as 'n geskenk. ... [read more]
|
| R 29.95 |
 In Stock!
|
|
|
|
|
|
|
|
| Vriendin, Jy Is Die Beste |
| by Unknown |
|
©° Pragtige geskenkboekie vir ©° ma, suster of vriendin met enige geleentheid. Of dit vir ©° verjaardag, of sommer net vir dankie-se is., hierdie volkleurboekie is ideaal om te gee in die plek van ©° groetekaartjie of as ©° geskenk. Daar is plek vir ©° persoonlike boodskap voorin en elke ... [read more]
|
| R 34.95 |
 In Stock!
|
|
|
|
|
|
|
|
| Vriendskap |
| by Unknown |
|
"Hierdie geskenkboekie kos dieselfde as 'n gewone groetekaartjie,
maar bied baie meer waarde. Met 64 bladsye vol pragtige volkleurfoto's en treffende aanhalings oor vriendskap is dit die perfekte geskenk.
Vriendskap is gemik op die ouer mark (45+) en bevat:
* 'n oorhandigingsblad met ruimte vir 'n p ... [read more]
|
| R 34.95 |
 In Stock!
|
|
|
|
|
|
|
|
| Weeklikse Inspirasie Vir Leiers |
| by John C Maxwell |
|
Weeklikse inspirasie vir leiers is absoluut ideaal vir besige leiers en mense in uitvoerende posisies met 'n behoefte aan Bybelse inspirasie vir hul week. John C. Maxwell voeg verskeie van sy wen-konsepte en Bybelse meditasies saam in 'n reeks weeklikse oordenkings. ... [read more]
|
| R 99.95 |
 In Stock!
|
|
|
|
|
|
|
|
| Woorde Van Troos |
| by Unknown |
|
Hierdie geskenkboekies sal dien as troos en bemoediging aan iemand wat siek is, 'n geliefde aan die dood afgestaan het of deur 'n moeilike tyd gaan. ... [read more]
|
| R 34.95 |
 In Stock!
|
|
|
|
|
|
|
|
| Word Gou Gesond |
| by Unknown |
|
Hierdie geskenkboekies sal dien as troos en bemoediging aan iemand wat siek is, 'n geliefde aan die dood afgestaan het of deur 'n moeilike tyd gaan. ... [read more]
|
| R 34.95 |
 In Stock!
|
|
|
|
|
|
|
|