|
|
|
|
| Dare To Desire |
| by John Eldredge |
|
So many people have given up on living a life of intense desire and passion. They find themselves locked into a boring routine of responsibilities that offer little reason for lasting joy. John Eldredge
exposes the distractions and detours that keep us from living out our true desires and fulfilling ... [read more]
|
| R 59.95 |
 In Stock!
|
|
|
|
|
|
|
|
| Fathered By God |
| by John Eldredge |
|
Inspiring, insightful, and challenging for men and the women in their lives, Fathered by God delivers the very thing men need, a way to forge companionship with God the Father while undergoing a transformation, releasing the fullness of life and the passion God designed them to live. ... [read more]
|
| R 154.95 |
 In Stock!
|
|
|
|
|
|
|
|
| Hart, Die 2-In-1: Ontwaak Uit Die Dood / Jy Is Bestem Vir Meer |
| by John Eldredge |
|
Twee van John Eldredge se gewildste boeke – Begeerte (voorheen uitgegee as Jy is bestem vir meer) en Ontwaak uit die dood! – is nou beskikbaar in een omnibus, Die hart. In Begeerte wys Eldredge ons daarop dat begeerte nie iets is wat onderdruk moet word nie. Dit is deur God self in ons harte gep ... [read more]
|
| R 159.95 |
 In Stock!
|
|
|
|
|
|
|
|
| Heart 2-In-1: Waking The Dead / Desire |
| by John Eldredge |
|
Waking the Dead leads readers to understand how to live from the heart. In Desire, Eldredge unveils the journey people must take to find the life they prize. ... [read more]
|
| R 174.95 |
 In Stock!
|
|
|
|
|
|
|
|
| Jou Bekoorlike Hart |
| by John Eldredge |
|
Die meeste dogtertjies droom daarvan om avontuur te beleef;
om die prinses in die verhaal te wees wat deur haar prins gered
word. Maar wanneer hulle grootword, word hulle toegegooi onder allerhande pligte en verwagtings, en worstel hulle onder die druk van wat van hul verwag word: om ñ goeie dienaa ... [read more]
|
| R 64.95 |
 In Stock!
|
|
|
|
|
|
|
|
| Jy Is 'n Held |
| by John Eldredge |
|
Jy is 'n held herinner pa's aan die kernbegeertes van mans en vroue, die hartsvrae wat hul seuns en dogters vra "Sal ek die toets slaag?" en "Is ek bekoorlik?" en aan hul rol as pa's om daardie vraag te beantwoord. Eldredge gee aan pa's 'n blik op hulself asook hul seuns en dogters, en moedig hulle ... [read more]
|
| R 49.95 |
 In Stock!
|
|
|
|
|
|
|
|
| Jy Is Bekoorlik |
| by John Eldredge |
|
Stasi Eldredge wys waarvoor God die vrou oorspronklik geskep het, en vier die heerlikheid van 'n ma wat vry is om die krag en skoonheid te beleef wat vir haar bestem is. Jy is bekoorlik! geskenkboek:
* beklemtoon die unieke roeping van 'n ma
* ondersoek die drie kernbegeertes van 'n vrou se hart (om ... [read more]
|
| R 49.95 |
 In Stock!
|
|
|
|
|
|
|
|
| Leef Uit Jou Hart Uit |
| by John Eldredge |
|
Soveel mense het al moed opgegee om ooit 'n passievolle lewe met intense begeertes te leef. Hulle is vasgevang in 'n sieldodende
bestaan wat aan hulle bitter min vreugde verskaf. John Eeldredge bring die dinge wat ons weerhou en weglei van 'n lewe waarin ons ons ware begeertes uitleef en die diepste ... [read more]
|
| R 59.95 |
 In Stock!
|
|
|
|
|
|
|
|
| Ongetemde Hart, Die |
| by John Eldredge |
|
Die ongetemde hart is sonder twyfel die belangrikste boek vir Christenmans wat die afgelope dekade verskyn het. Sedert die verskyning van Wild at Heart in 2002, is daar al meer as 'n miljoen eksemplare verkoop.
John Eldredge hou 'n totaal nuwe benadering tot manwees voor. Hy skryf nie ideale gedrags ... [read more]
|
| R 139.95 |
 In Stock!
|
|
|
|
|
|
|
|
| You Have What It Takes |
| by John Eldredge |
|
You Have What It Takes reminds fathers of the desires that are central to men and women, the core questions that their sons and daughters ask "Do I have what it takes?" and "Am I lovely?" and their role as fathers to answer those questions.
Eldredge gives fathers a look inside their own hearts and t ... [read more]
|
|
|
|
|
|
|
|
|