Oorgegee Cover

In Oorgegee nooi die bekende en gewilde lof- en aanbiddingsleier Retief Burger jou om saam met hom deur sy lewe te stap. Dit is sy wens dat hierdie boek jou sal help om die Vader ten volle te vertrou en te besef dat totale oorgawe en afhanklikheid die plek is waarvoor ons gemaak is, dat dit die plek is vanwaar ons veronderstel is om te leef. Net soos wat Retief duisende mense met sy liedjies aanraak, sal hierdie persoonlike getuienis elkeen wat dit lees, aanraak en hul lewe verander. Wees deel van die avontuur!

Gryp die geleentheid aan en begin om luidkeels tot eer van die Here te leef.

Luidkeels Vision Facebook Struik Christian Media Christian Republic
Retief Burger
Beskikbaar Oktober 2010
Bestel Nou en kry 20% afslag
Lees eerste hoofstuk gratis
Kyk die video
Laai desktop background af
Laai plakkaat af
Laai boekmerk af